John Leeson

John Leeson
Geboorte 16 Maart 1943 (1943-03-16)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Leeson (gebore 16 Maart 1943) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Doctor Who (1963), The Spanish Farm (1968), en Doctor Who (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy